Vaktoets Sentrum Vir NCR TVET Kollege

NCR TVET Kollege is op die drumpel van groot geskiedenis – die oprigting van ‘n Vaktoetssentrum/Trade Test Centre by sy Namakwaland Kampus in Okiep. Navorsing rondom die ontwikkelingsbehoeftes asook die prioriteite van die regering in die Noord-Kaap (en die breë Suid...