Steven Jacobs – Top 5 in Ontwerp Kompetisie

Steven Jacobs – Top 5 in Ontwerp Kompetisie

In Julie 2020 het die 25 jarige Steven Jacobs van Calvinia besluit om deel te neem aan die Nasionale T-hemp Ontwerp kompetisie, geloods deur Digititan – ’n tegnologiese ontwikkelende organisasie, wat poog om die belangrikheid van die digitale wereld onder die aandag...